Affordable Solutions  -  voer bakke  -  water krippe  -  hantering toerusting

Vanaf 'n boer vir die boere
Wynand en van die werkers
Affordable Solutions bou 'n verskeidenheid voer bakke, water krippe en hanterings toerusting vir beeste, skape, boer bokke en wildProdukte wat ons bou
Ons beleid is eenvoudig
Ons beleid is om kwaliteit produkte te bou wat goed ontwerp is, baie goed werk, en teen die goedkoopste pryse moontlik te verkoop. Die staal en ander materiale is die beste geskik en die sterkste vir die werk wat dit moet doen. Die kwaliteit van vakmanskap, en die aandag aan kleiner detail is vir ons baie belangrik. Die boer moet 'n sterk produk kry wat baie jare lank baie goeie diens vir hom gaan lewer.
Vergelyk gerus ons produkte se pryse met ander vervaardigers se pryse, en dan ook die kwaliteit daarvan.
Tuis | Produkte | Ander nuus | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Other news | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp: 072 132 3668   
|    Epos: info@affordable-solutions.co.za

Tuis | Produkte | Nuus | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | News | Pricelist | Contact us
English website