Spesiale aanbod op voer bakke

bees, skaap, wild, beeste, skape voerbak, voerbakke, voer bakke, voerkrip, voer krip, voerkrippe, voer krippe, spesiale aanbod


Koop 10 voer bakke  -  betaal net vir 9 voer bakke
Spesiale aanbod op alle standaard voer bakke
Tuis | Produkte | Ander nuus | Pryslys | Vervoer | Kontak ons     ::     Home | Products | Other news | Pricelist | Transport | Contact us
Tuis | Produkte | Ander nuus | Pryslys | Vervoer | Kontak ons     ::     Home | Products | Other news | Pricelist | Transport | Contact us

Selfoon: 072 132 3668 
|  Epos: info@affordable-solutions.co.za  |  Posbus 577, De Wildt, Brits, 0251
Bees voer bakke
Skaap voer bakke
Wild voer bakke
2 meter,  2.5 meter,  3 meter,  6 meter
2 meter,  2.5 meter,  3 meter,  6 meter
1.5 meter,  2 meter,  2.5 meter,  3 meter
Spesiale aanbod geldig tot
Vrydag 23 Julie 2021
Betalings terme
'n Deposito van 70% is betaalbaar voor of op 23 Julie 2021
Balans betaling is betaalbaar wanneer die voer bakke klaar gebou is
Let wel
Die aanbod is slegs geldig as wat die nodige staal om die voer bakke te bou beskikbaar is. Huidiglik het die verspreiders staal beskikbaar.
Die aanbod is slegs geldig solank as wat die staal prys dieselfde bly as die prys op datum van hierdie advertensie.
Voorbeeld fotos van bees voer bakke
Voerbak pryse
Bestel 10 en betaal net vir 9
Bees voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 700 x 550  =  R 1670
2500 x 700 x 550  =  R 1920
3000 x 700 x 550  =  R 2030
6000 x 700 x 550  =  R 3380
Skaap voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 500 x 300  =  R 1330
2500 x 500 x 300  =  R 1480
3000 x 500 x 300  =  R 1570
6000 x 500 x 300  =  R 2580
Wild voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
1500 x 700 x 400  =  R 1510
2000 x 700 x 400  =  R 1620
2500 x 700 x 400  =  R 1850
3000 x 700 x 400  =  R 1970
Geen BTW betaalbaar op bogenoemde pryse nie
Voorbeeld fotos van skaap voer bakke
Voorbeeld fotos van wild voer bakke
Een van ons kliƫnte het hierdie video gestuur van sy beeste wat eet uit die voer bakke
wat hy by Affordable Solutions gekoop het. Hy het al 2 keer by ons voer bakke gekoop.
In die video hier onder is 'n 3 meter bees voerbak, en 'n 3 meter skaap voerbak.
Die 3 meter bees voerbak het 160 kilogram lek voer gevat, en in die 3 meter skaap voerbak het ons 80 kilogram lek voer gegooi.