Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Voer kalwers in 'n kruip voer kraal sodat koeie nie die kalf voer kan eet nie
Kalf kruip hekke & kruip voer krale
Boer het 'n keuse van staal dikte - 1,6mm - 2mm of 3mm dik staal.

Kruip hekke en kraal panele is beskikbaar in lengtes van 2 meter - 2,5 meter - 3 meter en 4 meter.

Die kruip voer hekke en kraal panele is 1,6 meter hoog.
Kruip voer hekke
Die raam word gebou met 38x38 square tube, en die vertikale pype het 'n deursnee van 38mm. Die staal raam het 'n 50mm voetstuk, sodat die raam nie op die grond lê in die reën nie.

Die horisontale hoogte verstelbare staal is gebou met 38x38 square tube. Hoogte verstel elke 10cm.
Kraal panele vir kruip voer kraal
Die punte is 50x50 square tube 1,6 meter hoog, waaraan die 38mm staal pype gesweis word. In die middel sweis ons 'n 5mm dik plat yster vas aan al die pype, om die kraal panele nog meer te versterk.
Kruip voer krale kan gebou word met:

1 kruip hek en 3 kraal panele
2 kruip hekke en 2 kraal panele

Die panele las maklik aan mekaar, deur 'n yster paal (Y-standard) of pype deur die 50x50 ogies te sit.
let wel: Yster pale of pype is nie ingesluit nie.
Fotos
Kalf kruip voer hekke en krale

(kliek op fotos om te vergroot)
Videos
Kruip voer hekkies & voer krale
Kalf kruip voer kraal
Video lengte = 33 sekondes
Bees kalfkruip voer hekke en kraal
Video lengte = 55 sekondes
Kalf kruip hekke & voer krale
Video lengte = 2 minute 14 sekondes
Kalf kruip voer kraal
Video lengte = 1 minuut 12 sekondes
3x3 meter kalf kruip voer kraal met 2 kruip hekke en voerbak
Video lengte = 2 minute 56 sekondes


Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions