Kruip voer krale vir boerbok lammers.
Die panele wat vir kruipvoer krale gebruik word, is dieselfde as die panele wat ons vir die lam hokke vir boer bokke bou.
Die staal raam word gebou met 25x25 square tube. Aan die binnekant sweis ons reinforce mesh met 3,55 mm dik staal en openinge van 10cm x 10cm. Die panele is 1,2 m hoog en beskikbaar in lengtes van 1,5m - 2m en 3 meter.
Sommige boere gebruik 1x kruipvoer hek met 3x kraal panele, en ander boere gebruik 2x kruip voer hekke en 2x kraal panele. Die panele koppel aan mekaar met 10mm staal penne. Sien fotos en videos hier onder.