Mates van die werk stasies
Lengte x Breedte x Hoogte
1300 x 500 x 1450
Mates van elke loop platvorm
Lengte x Breedte x Hoogte
1200 x 500 x 900
Die werk stasie ingang het 'n gly hek om veilig en maklik vinnig oop en toe te maak.
Nek klamp om die skaap of boerbok veilig in posisie te hou terwyl gewerk word.
Beide kante van die werk stasie het swaai hekke.
Vloer van die werk stasie en loop platvorms ord gebou met 3mm dik expanded metal.