Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Lam hokke vir boer bokke
Boerbok lam hokke en kraal panele is 120cm hoog en beskikbaar in lengtes van 1,5 meter - 2 meter - 3 meter - 4,5 meter - 6 meter of enige lengte wat die boer verkies.

Panele word gebou met of sonder swaai hekke met 10mm dik skaniere.

Die staal rame van die panele word gebou met 25x25 square tube, wat baie sterker is as pyp rame.

Die boer het 'n keuse van 3,55mm of 6mm dik staal reinforce mesh - of 25mm dik staal pype wat in die staal raam in gesweis word. Sien sketse hier onder.

Die panele word geverf met rooi oksied verf en dan met swart industriële verf.
3,55mm dik reinforced staal mesh
openinge is (BxH) 10cm x 10cm
Lam hokke 3,55mm reinforce mesh
6mm dik reinforced staal mesh
opening is (BxH) 20cm x 10cm
Boerbok lam hokke 6mm reinforced mesh staal
25mm staal pype
openinge soos in skets
Voorbeelde van lam hokke uitleg
(kliek op sketse om te vergroot)
Panele gebruik vir lam hokke
(kliek op sketse om te vergroot)
Fotos
Boerbok lam hokke

(kliek op fotos om te vergroot)
Videos
Boerbok lam hokke
Boerbok lam hokke rug teen rug
Video lengte = 48 sekondes
Klein boerbok kraal  -  3x3 meter
Video lengte = 1 minuut 13 sekondes
Boerbok lam hokke  -  1,5 x 1,5 meter
Video lengte = 32 sekondes
Kraal kan groter gemaak word deur panele by te voeg
Video lengte = 19 sekondes


Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions