Ons bou sterk kruip voer hekke en panele vir skaap lam kruipvoer krale.
Die staal raam van die kruip voer hekkies word gebou met 25x25 square tube wat baie sterker that is as pype wat algemeen gebruik word. Die vertikale staal waardeur die lammers loop is 19mm pyp wat in die square tube staal raam vas gesweis word.
Die hoogte van die kruipvoer hekkies is 90cm hoog.
Die staal word geverf met rooi oksied en dan met swart industriële verf.
Daar is geen openinge waar water in die staal raam kan inkom nie.
Beskikbaar in lengtes van
1,5 meter - 2 meter - en 3 meter.
Die wydte van die openinge waardeur die lam loop, is 14cm breed. Ons bou ook volgens die boer se verkiesde mate.