Die boerbok lam hokke panele se buite raam word gebou met 25x25 square tube, wat baie sterker is as pyp.
In plaas van dwars pype, gebruik ons reinforce mesh met openinge van 10cm x 10cm, wat 3,55mm dik staal is. Die reinforce mesh word aan die square tube staal raam vas gesweis. Sien fotos en videos verder af in hierdie blad.
Die opening vanaf die grond tot die staal raam is 10cm. Die vertikale square tube het voet stukke aan die onderkant gesweis sodat die panele nie in water staan nie.
Die ogies waardeur die 10mm round bar penne (ingesluit) gaan om die panele aan mekaar te koppel, is 25x25 square tube. Dit lyk netjies en word reg rondom gesweis. Daar is minder speling en die panele is stewig aan mekaar gekoppel.
Die panele is beskikbaar met of sonder swaai hekke.
Panele vir boer bokke is 1200mm (120cm) hoog.
Die panele word geverf met red oxide verf en dan met swart industriële verf.
Kraal kan groter wees deur meer of langer panele te gebruik Lengte van video = 19 sekondes
Fotos van boerbok lam hokke Kliek op die fotos om te vergroot
Videos van boerbok lam hokke
Lengtes waarin die boerbok panele beskikbaar is: 1.5 meter - 3 meter - 4,5 meter en 6 meter - of enige lengte (en hoogte) wat die boer verkies.
Voorbeelde van verskillende lam hokke uitleg Kliek op die sketse om te vergroot
Boerbok lam hok of klein kraal - 3 meter x 3 meter Lengte van video = 1 minuut 13 sekondes
Boerbok lam hokke - rug teen rug Lengte van video = 48 sekondes
Boerbok lam hokke - 1,5 meter x 1,5 meter Lengte van video = 32 sekondes
Panele sonder en met swaai hekke vir boerbok lam hokke Kliek op die sketse om te vergroot
Die panele gebruik in die sketse hier onder is die maklikse manier om die lam hokke op te slaan. Die goedkoopste opsies vir die lam hokke, is om die langste panele moontlik te gebruik.
Meerderheid boere verkies lam hokke wat 1,5 meter x 1,5 meter is vir die ooie en lammers. Ons bou groter of kleiner volgens die boer se behoeftes.
Die boerbok lam hokke panele se buite raam word gebou met 25x25 square tube, wat baie sterker is as pyp.
In plaas van dwars pype, gebruik ons reinforce mesh met openinge van 10cm x 10cm, wat 3,55mm dik staal is.
Die reinforce mesh word aan die square tube staal raam vas gesweis. Sien fotos en videos verder af in hierdie blad.
Die opening vanaf die grond tot die staal raam is 10cm. Die vertikale square tube het voet stukke aan die onderkant gesweis sodat die panele nie in water staan nie.
Die ogies waardeur die 10mm penne gaan om die panele aan mekaar te koppel, is 25x25 square tube. Dit lyk netjies en word reg rondom gesweis. Daar is minder speling en die panele is stewig aan mekaar gekoppel.
Die panele is beskikbaar sonder of met swaai hekke.
Meerderheid boere verkies lam hokke wat 1,5 meter x 1,5 meter is vir die ooie en lammers. Ons bou groter of kleiner volgens die boer se behoeftes.
Panele vir boer bokke is 1200mm (120cm) hoog.
Die panele is beskikbaar in lengtes van 1.5 meter - 3 meter - 4,5 meter - 6 meter - of enige lengte wat die boer verkies.
Die panele word geverf met red oxide verf en dan met swart industriële verf.
Voorbeelde van lam hokke uitleg
Boerbok lam hokke panele kliek op sketse om te vergroot
Fotos Boerbok lam hokke - kliek op fotos om te vergroot -
Videos Boerbok lam hokke
Boerbok lam hokke - rug teen rug Lengte van video = 48 sekondes
Boerbok lam hok of klein kraal - 3 x 3 meter Lengte van video = 1 minuut 13 sekondes
Boerbok lam hokke - 1,5 meter x 1,5 meter Lengte van video = 32 sekondes
Kraal kan groter wees deur meer of langer panele te gebruik Lengte van video = 19 sekondes