Skaap voer bakke met mandjies


Fotos van skaap voer bakke met mandjies vir lusern of gras
Kliek op die fotos om te vergroot
Hierdie is een van die skaap voer bakke waarvan ons die meeste verkoop. Baie boere het al meer as een keer van hierdie voer bakke by ons gekoop - baie populêr.
Die voerbak se staal raam is baie sterk en word gebou met 32x32 square tube, wat geverf word met red oxide verf en swart industriële verf.
Die conveyor is vol dikte conveyor en is baie sterk.
Die mandjie kan baie maklik van die voerbak afgehaal word, deur 4x 10mm boute uit te draai.
Die voer bakke is 500 breed en 300 hoog.
Die mandjie is 700 breed en 600 hoog.
Beskikbaar in lengtes van 2 meter - 2,4 meter - 3 meter.

Videos van skaap voer bakke met lusern mandjies
Skaap en boerbok 3 meter voerbak met mandjie
Video lengte = 41 sekondes
Skaap en boerbok voer bakke met mandjies
Video lengte = 38 sekondes
Skaap voerbak met mandjie
Video lengte = 20 sekondes
Skaap en boerbok voerbak met mandjie
Video lengte = 40 sekondes
Skaap en boerbok voerbak met mandjie - en voet dip gang
Video lengte = 1 minuut 20 sekondes
Ons boere kliënte sê dat hulle het tot 70% minder voer vermorsing.
Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us

Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Die mandjie se staal raam word gebou met 25x25 square tube. Ons sweis reinforce mesh met 10cm x 10cm openinge in die staal raam, waardeur die skape eet.
Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Skaap voer bakke met lusern mandjies

Hierdie is een van die skaap voer bakke waarvan ons die meeste verkoop. Baie boere het al meer as een keer van hierdie voer bakke by ons gekoop - baie populêr.
Ons boere kliënte sê dat hulle het tot 70% minder voer vermorsing.
Die voerbak se staal raam is baie sterk, gebou met 32x32 square tube wat geverf word met red oxide en swart industriële verf.
Die mandjie se staal raam word gebou met 25x25 square tube. Ons sweis reinforce mesh met 10cm x 10cm openinge in die staal raam, waardeur die skape eet.
Die conveyor is vol dikte conveyor van 10mm tot 15mm dik en is baie sterk.
Mandjie kan baie van voerbak afgehaal word, deur 4x 10mm boute uit te draai.
Voer bakke is 500 breed en 300 hoog.
Mandjies is 700 breed en 600 hoog.
Beskikbaar in lengtes van
2 meter - 2,4 meter - 3 meter.

Fotos
Skaap voer bakke met mandjies
- kliek op fotos om te vergroot -

Videos
Skaap voer bakke met lusern mandjies

Skaap 3 meter voerbak met mandjie
Video lengte = 41 sekondes
Skaap voerbak met mandjie
Video lengte = 20 sekondes
Skaap en boerbok voer bakke met mandjies
Video lengte = 38 sekondes
Skaap en boerbok voerbak met mandjie
Video lengte = 40 sekondes
Skaap voerbak met mandjie en voet dip gang
Video lengte = 1 minuut 20 sekondes

Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us

072 132 3668
info@affordable-solutions.co.za