Kalf kruip voer hekke word sterk gebou met 'n 38x38 square tube raam. Aan die onder kante van die raam is 50x50 square tube wat dien as voete, en verhoed dat die kruip voer hek op die grond staan of in die water lê.
Op beide punte van die kruip hek is twee 50x50 square tubes aan elke hoek vas gesweis. Ons sweis ook 50x50 square tubes aan die kraal panele vir 'n voer kraal. Die boer kan 'n yster paal (y-standard) deur die square tubes sit om die panele aan mekaar te koppel.
Die vertikale regop staal is 32mm staal pyp met openinge van 40cm tussen pype waardeur die kalwers loop.
Fotos van kalf kruip voer hekke & kalf kruip voer krale Kliek op fotos om te vergroot
Videos van kalf kruip voer hekke en kalf kruip voer krale
Kalf kruip voer kraal Video lengte = 33 sekondes
Kalf kruip voer kraal - 2,5 x 2,5 meter Video lengte = 36 sekondes
Die horisontale hoogte verstelbare yster, is 32x32 square tube met 5mm dik plat yster (flat bar), wat aan die 38x38 staal raam vas bout met 10mm boute aan elke kant op die hoogte wat die boer kies.
3 x 3 meter kalf kruip voer kraal met 2 kruip hekkies en voerbak Video lengte = 2 minute 56 sekondes
Ons boor nie gate deur die raam om die horisontale hoogte verstalbare staal vas te bout aan die raam nie. Aan die buite kant van die staal raam sweis ons square tubes vas (10cm uit mekaar) waardeur die bout vas gebout word. Dit verhoed dat enige water in die staal raam kan kom, wat natuurlik roes verhoed. Sien videos verder af in hierdie blad.
Kruip voer hekkies en krale Video lengte = 2 minute 14 sekondes
Kalf kruip voer kraal met 'n self voerder en 2 kruip hekke Video lengte = 1 minute 13 sekondes
Kalf kruip voer hekke en kraal panele word gebou met square tube en pyp. Die boer het 'n keuse van staal diktes van 1,6mm - 2mm - 3mm dik staal.
Kalf kruip voer hekke en kraal panele word gebou met square tube en pyp.
Die boer het 'n keuse van staal diktes van 1,6mm - 2mm - 3mm dik staal.
Kalf kruip voer hekke word sterk gebou met 'n 38x38 square tube raam.
Aan die onder kant van die raam is 50mm square tube wat dien as voete, en verhoed dat die kruip voer hek op die grond staan of in die water lê.
Die vertikale regop staal is 32mm staal pyp met openinge van 40cm tussen pype waardeur die kalwers loop.
Die horisontale hoogte verstelbare taal, is 32x32 square tube met 5mm dik plat yster (flat bar), wat aan die 38x38 staal raam vas bout met 10mm boute aan elke kant op die hoogte wat die boer kies.
Fotos Kalf kruip voer hekke & kruip voer krale - kliek op fotos om te vergroot -
Videos Kalf kruip voer hekke & kruip voer krale
Kalf kruip voer kraal Video lengte = 33 sekondes
Kruip voer hekkies en krale Video lengte = 2 minute 14 sekondes
Kalf kruip voer kraal - 2,5 x 2,5 meter Video lengte = 36 sekondes
3 x 3 meter kalf kruip voer kraal met 2 kruip hekkies en voerbak Video lengte = 2 minute 56 sekondes
Kalf kruip voer kraal met 2 kruip hekke Video lengte = 1 minute 13 sekondes