Volledige prys lys  -  Augustus 2024

Bees voer bakke
Tuis | Produkte | Ander nuus | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Other news | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp: 072 132 3668   
|    Epos: info@affordable-solutions.co.za

Bestellings
Prys lys
Kliek hier om af te laai
Tuis | Produkte | Nuus | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | News | Pricelist | Contact us
Kontak ons enige tyd indien u verdere inligting nodig het, of enige vrae het.
Die produkte word op bestelling gebou.
Geen BTW betaalbaar nie.
Deposito van 70% is betaalbaar, waarmee meeste van die materiaal gekoop word.
Balans betaling is betaalbaar wanneer die bestelling klaar gebou is.
Indien u 'n bestelling wil plaas, stuur vir ons die volgende inligting.
Ons sal vir u 'n kwotasie stuur, en 'n faktuur wanneer die balans betaling gemaak is.
- Besigheid naam of persoon se naam aan wie die kwotasie / faktuur uitgemaak moet word.
- Pos adres.
- Kontak persoon en telefoon nommer.
- Epos adres.
- Produkte wat u wil koop, mates en hoeveelhede.

Vervoer en aflewering
Ons doen nie self vervoer en aflewering nie.
Die kopers moet die vervoer reel, maar ons kan help om vervoer te reel met mense en besighede wie gereeld goedere by ons kom laai en aflewer. Stuur net vir ons 'n WhatsApp met "pin location", en ons kry kwotasies vir die vervoer van u goedere.
Ons sal vir die koper die vervoerder se kontak besonderhede gee om finale reelings te tref.
Alle betalings word direk aan die vervoerder gemaak.
Sien skakel hier onder vir mense wie gereeld vervoer en aflewering doen.
Lys van vervoerders en hul besonderhede - Kliek hier
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Baie sterk voer bakke gebou met Square tube, rectangular tube en vol dikte ply conveyor.
2400 x 700 x 550
3000 x 700 x 550
4000 x 700 x 550
6000 x 700 x 550
R 1 900
R 2 050
R 2 500
R 3 200
Bees voer bakke met dakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Lengte x Breedte x Hoogte
Staal se wand dikte
2400 x 700 x 550
3000 x 700 x 550
R 4 600
R 4 900
Die dakke kan van die voer bakke afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Breedte x Hoogte
Staal se wand dikte
Bees voer bakke met voer kraal rame
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die voer kraal rame kan van die voer bakke afgehaal word deur 3x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Breedte x Hoogte
Staal se wand dikte
2400 x 700 x 550
3000 x 700 x 550
4000 x 700 x 550
6000 x 700 x 550
R 2 700
R 2 950
R 3 700
R 4 600
Bees water krippe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die vlotter klep (inlet float) wat ingesluit is, is lae druk met 'n 20mm inlaat. Indien boere 'n ander vlotter klep wil gebruik, word R200 van die prys afgetrek en die boer koop en sit die vlotter klep van sy keuse in. Ons sal die gat en ondersteuning plaat bou volgens die boer se vlotter klep se inlaat pyp deursnee.
Lengte x Breedte x Hoogte
2400 x 700 x 550
3000 x 700 x 550
4000 x 700 x 550
6000 x 700 x 550
R 2 150
R 2 300
R 2 750
R 3 400
Optioneel ekstra - Bees voer bakke
Alhoewel die bees voer bakke redelik swaar is, is daar sommige beeste wat daarvan hou om die voer bakke rond te skuif. Ons het 'n eenvoudige maar effektiewe oplossing.
Ons sweis 50x50 square tubes aan die hoeke vas, waardeur die boer 'n yster paal (Y-standard) in die grond in slaan.
R 80  =  4x Square tubes op hoeke
R 40  =  2x Square tube voor
Pryse per voerbak
Kalf voer bakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Lengte x Breedte x Hoogte
2400 x 500 x 400
3000 x 500 x 400
4000 x 500 x 400
6000 x 500 x 400
R 1 450
R 1 550
R 1 900
R 2 450
Kalf voer bakke met dakke
2400 x 500 x 400
3000 x 500 x 400
R 3 700
R 4 050
Kalf water krippe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die vlotter klep (inlet float) wat ingesluit is, is 'n lae druk met 'n 20mm inlaat. Indien boere 'n ander vlotter klep wil gebruik, word R200 van die prys afgetrek en die boer koop en sit die vlotter klep van sy keuse in. Ons sal die gat en ondersteuning plaat bou volgens die boer se vlotter klep se inlaat pyp deursnee.
Lengte x Breedte x Hoogte
2400 x 500 x 400
3000 x 500 x 400
4000 x 500 x 400
6000 x 500 x 400
R 1 800
R 1 900
R 2 200
R 2 750
Bees baal mandjies vir ronde bale
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Bees baal mandjies het 7 half-maan square tubes in die middel, en 7 vertikale square tubes op die punte.
Draai die baal mandjie op sy kant en rol die gras baal in. Draai die baal mandjie regop, sny die ronde baal se toue af en trek die toue uit. Voer vermorsing is amper niks en baie minder as traditionele baal ringe.
Lengte x Breedte x Hoogte
1600 x 1500 x 1100
R 2 800
Bees sout lek staanders
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die sout lek staanders se raam word gebou met 2mm dik staal. Die staal (expanded metal) waarop die sout lek blok staan is 3mm dik staal. Die voete / bene van die sout lek staander is 15cm hoog, met ekstra 10cm round bar wat daaraan vas gesweis is en in die grond in gehammer word. Die ekstra staal raam verhoed dat die sout lek blok van die staander af gestoot word.
2400 x 500 x 300
3000 x 500 x 300
4000 x 500 x 300
6000 x 500 x 300
R 350
Kalf kruip voer hekke & kruip voer krale
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Kalf kruip voer hekkies
2000 x 1550
2500 x 1550
3000 x 1550
4000 x 1550
R 1 550
R 1 650
R 1 850
R 2 100
Panele vir kruip voer krale
2000 x 1600
2500 x 1600
3000 x 1600
4000 x 1600
R 1 300
R 1 450
R 1 550
R 1 750
Bees nek klampe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die nek klampe (kop klampe) en die raam word gebou met 50x50 square tubes. Die boer het 'n keuse van 3mm wand dikte of 5 mm wand dikte. Die werkende gedeeltes wat die hand vatsel en rat stelsel insluit, word gebou met 10mm en 20mm dik soliede staal. Die staal plaat is 2mm dik.
50x50 square tube - 3mm dik
50x50 square tube - 5mm dik
R 11 000
R 15 500
Lengte x Breedte x Hoogte
Skaap voer bakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Sterk voer bakke gebou met 32x32 square tube en vol dikte conveyor
Lengte x Breedte x Hoogte
430 x 430 x 150
R 1 400
R 1 500
R 1 850
R 2 350
Skaap voer bakke met dakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Lengte x Breedte x Hoogte
Die dakke kan van die voer bakke afgehaal word deur 8x 10mm boute los te draai
2400 x 500 x 300
3000 x 500 x 300
R 3 500
R 3 900
Skaap voer bakke wat 300 breed is
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Lengte x Breedte x Hoogte
2400 x 300 x 300
3000 x 300 x 300
4000 x 300 x 300
6000 x 300 x 300
R 1 200
R 1 300
R 1 600
R 2 050
Skaap voer bakke met mandjies
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Spaar geld met minder voer vermorsing. Boere sê dat hul voer vermorsing is minimum 70% minder.
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 500 x 300
2400 x 500 x 300
3000 x 500 x 300
R 2 400
R 2 650
R 2 850
Skaap lammers voer bakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die openinge waardeur die lammers eet is 14cm breed. Die staal raam bo-op die voerbak swaai oop en toe soos 'n deksel om maklik voer in te gooi of die voerbak skoon te maak. Die staal raam kan van die voerbak afgehaal word deur 2x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Breedte x Hoogte
1500 x 300 x 300
2000 x 300 x 300
2400 x 300 x 300
3000 x 300 x 300
R 1 300
R 1 400
R 1 550
R 1 700
Skaap water krippe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die vlotter klep (inlet float) wat ingesluit is, is 'n lae druk met 20mm inlaat. Indien boere 'n ander vlotter klep wil gebruik, word R200 van die prys afgetrek en die boer koop en sit die vlotter klep van sy keuse in. Ons sal die gat en ondersteuning plaat bou volgens die boer se vlotter klep se inlaat pyp deursnee.
Lengte x Breedte x Hoogte
2400 x 500 x 300
3000 x 500 x 300
4000 x 500 x 300
6000 x 500 x 300
R 1 800
R 1 900
R 2 200
R 2 700
Skaap lam hokke & drukgang of kraal panele
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Baie sterk lam hokke en drukgang panele. Panele gebou met 25x25 square tube en staal reinforced mesh met openinge van 10cm x 10cm. Panele koppel aan mekaar met 10mm round bar deur 25x25 ogies.
Panele sonder hekke
1500 x 900
2000 x 900
3000 x 900
R 700
R 750
R 900
Lengte x Hoogte
Panele met swaai hekke (600 x 900)
1500 x 900
2000 x 900
3000 x 900
R    850
R    900
R 1 050
Skaap lam kruip voer hekkies & kruip voer krale
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Sterk lam kruip voer hekkies gebou met 25x25 square tube en vertikale pype. Panele aan kante van kruip voer kraal word gebou met 25x25 square tube en staal reinforced mesh met openinge van 10cm x 10cm. Panele koppel aan mekaar met 10mm round bar deur 25x25 ogies.
Lengte x Hoogte
Lam kruip voer hekkies
1500 x 900
2000 x 900
3000 x 900
R    900
R    950
R 1 150
Panele vir kruip voer kraal
1500 x 900
2000 x 900
3000 x 900
R 700
R 750
R 900
Skaap hanterings werk stasie
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Spaar baie tyd wanneer jy aan jou skape werk. Die werk stasie het hekke aan albei kante wat heeltemal oop swaai, sodat twee mense gelyktydig aan die skaap kan werk. Nek klamp werk baie goed. Staal raam gebou met 32x32 square tube en 25x25 square tube vir die hekke.
Sonder skaal
Met loadcell skaal en monitor
R   8 150
R 12 000
Skaap voet dip gang
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Effektiewe beheer van bosluise, vrotpooitjie en sweerklou. Die voet dip bad waardeur die skape loop is 20cm diep. Boere se skape loop elke paar dae deur die voet dip gang voordat hulle veld toe gaan. Die voet dip is beskikbaar in lengtes van 2 meter en 3 meter.
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 600 x 1100
3000 x 600 x 1100
Optioneel 32mm ball valve
R 4 000
R 4 750
R    350
Ogies word aan beide kante vas gesweis sodat hekkies aan die voet dip gang gekoppel kan word.
Skaap voet dip spuit tonnel
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die mees effektiewe manier om bosluise te beheer op skape. Word gebou met 38x38 square tube en 2mm dik staal plaat. Die voet dip is 20cm diep en op die vloer word 12mm round bar vas gesweis sodat die skape nie gly nie. Die spuite is aan die kante en bo in die dak. Die hele skaap is nat tot op die vel, en selfs onder die maag, lieste en stert. Die spuite in die dak spuit die kop en rug.
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 600 x 1100 met 6 spreiers
2400 x 600 x 1100 met 9 spreiers
Optioneel 32mm ball valve
R 11 350
R 12 350
R      350
Ons bied twee opsies van pompe om dit maklik te maak om die skape enige plek te spuit.
12 Volt self priming pomp wat van enige bakkie se 12 Volt battery werk.
Elektriese druk pomp met 'n priming buis.
Ogies aan beide kante van die spuit tonnel, sodat hekkies aan die spuit tonnel gekoppel kan word.
Optioneel ekstra vir skaap voet dip & voet dip spuit tonnel
Voerkraal voer bakke word twee 50x50 square tubes aan die voorkant vas gesweis.
Ons sweis 'n 32mm ball valve onder in die voet dip vas, waaraan die boer 'n water pyp kan koppel om die hoogte van die gif water in die voet dip bad te reguleer, en om die gif water uit te lei na waar die boer die water wil hê.
R 350
Skaap baal mandjies vir ronde bale
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die skaap baal mandjies het 8 vertikale square tubes en ook 8 halfmaan square tubes waarin die ronde baal lê. Dit is een van elk meer as vir beeste. Draai die baal mandjie op sy kant en rol die gras baal in. Draai die baal mandjie regop, sny die ronde baal se toue af en trek die toue uit. Voer vermorsing is amper niks en baie minder as traditionele baal ringe.
Lengte x Breedte x Hoogte
1600 x 1500 x 1100
R 2 950
Skaap sout lek staanders
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die sout lek staanders se raam word gebou met 2mm dik staal. Die staal waarop die sout blok staan is 3mm dik staal. Die voete / bene van die sout lek staander is 15cm hoog, met ekstra 10cm round bar wat daaraan vas gesweis is en in die grond in gehammer word.
Vir skape bou ons sout lek staanders sonder ekstra raam - asook met 'n ekstra raam wat verhoed dat die sout lek blok van die staander af gestoot word.
Die sout lek staanders is 430 x 430 x 150
Sonder ekstra raam
Met 'n ekstra raam
R 300
R 350
Boerbok voer bakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
In die natuur staan boer bokke amper altyd regop op hulle agter bene wanneer hulle eet. Selfs wanneer hulle in 'n boom klim staan hulle op die agter bene wanneer hulle eet. Dit is met ander woorde hulle natuurlike manier om te eet. Met hierdie voer bakke eet die boer bokke op hul natuurlike manier.
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 500 x 900
2400 x 500 x 900
3000 x 500 x 900
R 1 450
R 1 550
R 1 850
Boerbok voer bakke met dakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 500 x 900
2400 x 500 x 900
3000 x 500 x 900
R 3 450
R 3 750
R 4 100
Bespaar geld deur voer droog te hou wanneer dit reën en voer wat nie uit droog wanneer die son skyn nie. Die dakke kan afgehaal word van die voer bakke, deur 8x 10mm boute los te draai.
Boerbok grond voer bakke 300 en 500 breed
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Lengte x Breedte x Hoogte
2400 x 300 x 300
3000 x 300 x 300
4000 x 300 x 300
6000 x 300 x 300
R 1 200
R 1 300
R 1 600
R 2 050
Boerbok voer bakke met mandjies - 1
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Bespaar geld met heelwat minder voer vermorsing. Die mandjie kan van die voerbak afgehaal word,
deur 8x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 500 x 900
2400 x 500 x 900
3000 x 500 x 900
R 2 550
R 2 750
R 3 100
Boerbok voer bakke met mandjies - 2
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Boere wie hierdie voer bakke met mandjies vir lusern en gras by ons gekoop het, sê dat hulle het 70% minder voer vermorsing tot amper niks voer vermorsing. Dit is groot finansiële besparing.
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 500 x 300
2400 x 500 x 300
3000 x 500 x 300
R 2 400
R 2 650
R 2 850
Boerbok lammers voer bakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die staal raam se openinge waardeur die lammers eet se openinge is 14cm breed. Die staal raam kan oop en toe maak om maklik voer in te gooi of die voerbak skoon te maak. Wanneer die lammers groter is, kan die staal raam afgehaal word deur 2x 10mm boute uit te draai. Dan kan die voerbak vir die groter bokke gebruik word totdat die volgende lammers weer daar is en die raam terug gesit word vir hulle.
Lengte x Breedte x Hoogte
1500 x 300 x 300
2000 x 300 x 300
2400 x 300 x 300
3000 x 300 x 300
R 1 300
R 1 400
R 1 550
R 1 700
Boerbok water krippe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die vlotter klep (inlet float) wat ingesluit is, is 'n lae druk met 20mm inlaat. Indien boere 'n ander vlotter klep wil gebruik, word R200 van die prys afgetrek en die boer koop en sit die vlotter klep van sy keuse in. Ons sal die gat en ondersteuning plaat bou volgens die boer se vlotter klep se inlaat pyp deursnee.
Lengte x Breedte x Hoogte
2400 x 500 x 300
3000 x 500 x 300
4000 x 500 x 300
6000 x 500 x 300
R 1 800
R 1 900
R 2 200
R 2 700
Boerbok lam hokke en panele vir druk gange en krale
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Baie sterk lam hok en drukgang panele. Panele gebou met 25x25 square tube en staal reinforced mesh met openinge van 10cm x 10cm. Panele koppel aan mekaar met 10mm round bar deur 25x25 ogies.
Lengte x Hoogte
Panele sonder swaai hekke
1500 x 1200
2000 x 1200
3000 x 1200
R 700
R 750
R 900
Panele met swaai hekke (600 x 1200)
1500 x 1200
2000 x 1200
3000 x 1200
R    900
R    950
R 1 100
Boerbok lammers kruip voer hekkies & kruip voer krale
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Sterk lam kruip voer hekkies, gebou met 25x25 square tube en vertikale pype. Panele aan kante van kruip voer kraal word gebou met 25x25 square tube en staal reinforced mesh met openinge van 10cm x 10cm. Panele koppel aan mekaar met 10mm round bar deur 25x25 ogies.
Lengte x Hoogte
Lammers kruip voer hekkies
1500 x 1200
2000 x 1200
3000 x 1200
R    950
R 1 000
R 1 250
Panele vir lam kruip voer kraal
1500 x 1200
2000 x 1200
3000 x 1200
R 700
R 750
R 900
Boerbok hantering werk stasies
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Spaar baie tyd wanneer jy aan jou boer bokke werk. Die werk stasie het hekke aan albei kante wat heeltemal oop swaai, sodat twee mense gelyktydig aan die boerbok kan werk. Nek klamp werk baie goed. Staal raam gebou met 32x32 square tube en 25x25 square tube vir die hekke.
Sonder 'n skaal
Met loadcell skaal en monitor
R   8 150
R 12 000
Boerbok voet dip gange
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Effektiewe beheer van bosluise, vrotpooitjie en sweerklou. Die voet dip bad waardeur die boer bokke loop is 20cm diep. Die voet dip is beskikbaar in lengtes van 2 meter en 3 meter. Daar is ogies aan albei kante vas gesweis, waar jou hekkies aan die voet dip gang gekoppel kan word.
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 600 x 1200
3000 x 600 x 1200
Optioneel 32mm ball valve
R 4 000
R 4 750
R    350
Boerbok voet dip spuit tonnels
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die mees effektiewe manier om bosluise te beheer op boer bokke. Word gebou met 38x38 square tube en 2mm dik staal plaat. Die voet dip is 20cm diep en op die vloer word 12mm round bar vas gesweis sodat die boer bokke nie gly nie. Die spuite is aan die kante en bo in die dak. Die hele boerbok is nat tot op die vel, en selfs onder die maag, lieste en stert. Die spuite in die dak spuit die kop en rug.
Ons bied twee opsies van pompe om dit maklik te maak om die boer bokke enige plek te spuit.
12 Volt self priming pomp wat van enige bakkie se 12 Volt battery werk.
Elektriese druk pomp met 'n priming buis.
Ogies aan beide kante van die spuit tonnel, sodat hekkies aan die spuit tonnel gekoppel kan word.
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 600 x 1100 met 6 spreiers
2400 x 600 x 1100 met 9 spreiers
Optioneel 32mm ball valve
R 11 350
R 12 350
R      350
Optioneel ekstra vir voet dip gang & voet dip spuit tonnel
Ons sweis 'n 32mm ball valve onder in die voet dip vas, waaraan die boer 'n water pyp kan koppel om die hoogte van die gif water in die voet dip bad te reguleer, en om die gif water uit te lei na waar die boer die water wil hê.
R 350
Boerbok baal mandjies vir ronde bale
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die boerbok baal mandjies het 8 vertikale square tubes en ook 8 halfmaan square tubes waarin die ronde baal lê. Dit is een van elk meer as vir beeste. Draai die baal mandjie op sy kant en rol die gras baal in. Draai die baal mandjie regop, sny die ronde baal se toue af en trek die toue uit. Voer vermorsing is amper niks en baie minder as traditionele baal ringe se voer vermorsing.
Lengte x Breedte x Hoogte
1600 x 1500 x 1100
R 2 950
Boerbok sout lek staanders
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die sout lek staanders se raam word gebou met 2mm dik staal. Die staal waarop die sout lek blok staan is 3mm dik staal. Die voete / bene van die sout lek staander is 15cm hoog, met ekstra 10cm round bar wat daaraan vas gesweis is en in die grond in gehammer word.
Vir boer bokke bou ons sout lek staanders sonder ekstra raam - asook met 'n ekstra raam wat verhoed dat die sout blok van die staander af gestoot word.
Die sout lek staanders is 430 x 430 x 150
Sonder ekstra raam
Met 'n ekstra raam
R 300
R 350
Wild voer bakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Sterk voer bakke gebou met square tube, rectangular tube en vol dikte ply conveyor.
Lengte x Hoogte
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
R 1 500
R 1 600
R 1 800
R 1 950
Wild voer bakke met dakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Spaar geld deur die voer droog te hou wanneer dit reën, asook voer wat nie uit gedroog word in die son nie. Die dakke kan van die voer bakke afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Hoogte
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
R 3 900
R 4 300
R 4 400
R 4 600
Wild voer bakke met dip rollers  (bosluis beheer)
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Effektiewe beheer van bosluise. Sterk gebou met square tube, rectangular tube, dip rollers vir 700 breed voer bakke is 50mm staal pyp, dip rollers vir 500 breed voer bakke is 38mm staal pyp en vol dikte conveyor. Die hoogte van die voer bakke is verstelbaar vanaf 400 na 700 hoog, en van 500 na 900 hoog.
Lengte x Hoogte
1500 x 400 verstel na 700
2000 x 400 verstel na 700
2400 x 400 verstel na 700
3000 x 400 verstel na 700
R 2 450
R 2 650
R 3 000
R 3 200
Voerbak 500 verstel na 900
+ R 100
Wild voer bakke met dip rollers en dakke  (bosluis beheer)
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Voer bly droog wanneer dit reën en word nie deur die son uit gedroog nie, terwyl effektiewe beheer van bosluise toegepas word. Die dakke kan afgehaal word deur 8x 10mm boute los te draai. Sterk gebou met square tube, rectangular tube, dip rollers is staal pyp en vol dikte conveyor. Die hoogte van die voer bakke is verstelbaar vanaf 400 hoog na 700 hoog, en van 500 hoog na 900 hoog.
Lengte x Hoogte
1500 x 400 verstel na 700
2000 x 400 verstel na 700
2400 x 400 verstel na 700
3000 x 400 verstel na 700
R 4 400
R 4 900
R 5 400
R 5 650
Voerbak 500 verstel na 900
+ R 100
Wild water krippe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die vlotter klep (inlet float) wat ingesluit is, is 'n lae druk met 20mm inlaat. Indien boere 'n ander vlotter klep wil gebruik, word R200 van die prys afgetrek en die boer koop en sit die vlotter klep van sy keuse in. Ons sal die gat en ondersteuning plaat bou volgens die boer se vlotter klep se inlaat pyp deursnee.
Lengte x Hoogte
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
R 1 900
R 2 000
R 2 200
R 2 300
Wild sout lek en wild lek staanders
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die sout lek staanders se raam word gebou met 2mm dik staal. Die staal waarop die sout lek blok staan is 3mm dik staal. Die voete / bene van die sout lek staander is 15cm hoog, met ekstra 10cm round bar wat daaraan vas gesweis is en in die grond in gehammer word.
Vir wild bou ons sout lek staanders sonder ekstra raam - asook met 'n ekstra raam wat verhoed dat die sout blok van die staander af gestoot word deur groter wild.
Die sout lek staanders is 430 x 430 x 150
Sonder ekstra raam
Met 'n ekstra raam
R 300
R 350
Standaard piekniek tafels - 6 & 8 sitplekke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Sterk gebou met 50x50 en 38x38 square tube, staal versterkings onder die tafel blad en sit plekke, en 38mm dik hout planke wat geverf word met twee lae hout olie.
Idiaal vir die tuin, stoep of braai area by jou huis of plaas, vir gaste huise, werk plek, restaurante ens.
Lengte van hierdie tafels is 1,6 meter.
6 Sitplek (1,5 meter lank)
8 Sitplek (2 meter lank)
R 3 100
R 3 350
Vierkantige piekniek tafels - 8, 10 & 12 sitplekke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Sterk gebou met 50x50 en 38x38 square tube, staal versterkings onder die tafel blad en sit plekke, en 38mm dik hout planke wat geverf word met twee lae hout olie.
Idiaal vir die tuin, stoep of braai area by jou huis of plaas, vir gaste huise, werk plek, restaurante ens.
  8 Sitplek (2,2 x 2,2 meter)
10 Sitplek (2,2 x 2,6 meter)
12 Sitplek (2,6 x 2,6 meter)
R 4 000
R 4 200
R 4 750
Optioneel ekstra  -  rug leunings vir piekniek tafels
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
6 Sitplek (1,5 meter lank)
8 Sitplek (2 meter lank)
R 800
R 850
  8 Sitplek (2,2 x 2,2 meter)
10 Sitplek (2,2 x 2,6 meter)
12 Sitplek (2,6 x 2,6 meter)
R 1 100
R 1 200
R 1 250
Bestellings

Kontak ons gerus vir meer inligting of kliek op die skakels links.

Produkte word op bestelling gebou.
Geen BTW betaalbaar nie.

Deposito van 70% is betaalbaar.
Balans wanneer bestelling gebou is.

Indien u bestelling wil plaas, stuur vir ons die volgende inligting.

Naam of besigheid naam
Pos adres
Kontak persoon en nommer
Epos adres
Produkte wat u wil bestel & hoeveel

Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan vervoer help reël indien nodig.

Daar is vervoerders wie gereeld produkte wat ons bou vervoer en aflewer by ons kliënte.

Lys van vervoerders  -  Kliek hier
Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en 10km vanaf Hartbeespoort, op die R513
(Pretoria - Hartbeespoort Brits pad) in De Wildt - afrit 14.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

Google maps
Kliek hier

2400 x 500 x 300
3000 x 500 x 300
4000 x 500 x 300
6000 x 500 x 300
R 1 400
R 1 500
R 1 850
R 2 350
Bees krale, druk gange en plaas hekke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die bees krale en drukgang panele word gebou om permanent of tydelik op te slaan. Ons bou panele sonder en met swaai hekke. Die panele word gebou met 50x50 square tube en 38mm pyp. Die boer het 'n keuse van wand diktes van die staal wat gebruik word: 1,6mm - 2mm - 3mm.
Die plaas hekke word gebou met 38x38 square tube en 38mm pyp. Die boer het keuse van wand diktes van die staal wat gebruik word: 1,6mm - 2mm - 3mm.
Panele vir krale en druk gange
1500 x 1600
2000 x 1600
2500 x 1600
3000 x 1600
4000 x 1600
Lengte x Hoogte
1,6mm
R 1 150
R 1 250
R 1 450
R 1 550
R 1 750
2mm
3mm
R 1 300
R 1 450
R 1 600
R 1 750
R 2 000
R 1 700
R 1 950
R 2 200
R 2 400
R 2 850
Panele met 0,8 meter swaai hekke vir krale
1500 x 1600
2000 x 1600
2500 x 1600
3000 x 1600
4000 x 1600
Panele met 2,4 meter swaai hekke vir krale
Lengte x Hoogte
1,6mm
2mm
3mm
R 1 750
R 1 850
R 2 000
R 2 100
R 2 300
R 1 950
R 2 100
R 2 250
R 2 400
R 2 650
R 2 550
R 2 750
R 3 000
R 3 250
R 3 650
Lengte x Hoogte
1,6mm
2mm
3mm
2500 x 1600
3000 x 1600
4000 x 1600
R 2 450
R 2 550
R 2 800
R 2 900
R 3 050
R 3 300
R 4 000
R 4 200
R 4 650
Panele met 3 meter swaai hekke vir krale
Lengte x Hoogte
1,6mm
2mm
3mm
3000 x 1600
4000 x 1600
R 2 500
R 2 900
R 2 950
R 3 400
R 4 050
R 4 850
Stut panele om drukgang te versterk en panele aan mekaar te koppel
Breedte x Hoogte
1,6mm
2mm
3mm
R 1 000
R 1 150
R 1 450
Plaas swaai hekke
1500 x 1500
2000 x 1500
2500 x 1500
3000 x 1500
4000 x 1500
Lengte x Hoogte
1,6mm
2mm
3mm
R 1 150
R 1 300
R 1 450
R 1 600
R 1 800
R 1 250
R 1 450
R 1 650
R 1 800
R 2 050
R 1 600
R 1 850
R 2 150
R 2 350
R 2 800
700 breed
500 breed
R 1 250
R 1 300
R 1 450
R 1 550
700 breed
500 breed
R 3 200
R 3 450
R 3 650
R 4 000
700 breed
500 breed
R 1 600
R 1 650
R 1 800
R 1 950
700 breed
500 breed
R 2 150
R 2 300
R 2 550
R 2 750
+ R 100
700 breed
500 breed
R 3 750
R 4 300
R 4 650
R 4 950
+ R 100
Skaap nek klampe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Baie sterk gebou met 32x32 square tube, 3mm dik expanded metal en 5mm dik staal vir die rat stelsel.
Die nek klampe werk baie maklik, goed en effektief met die hantering van boer bokke en skape.
Ons sweis aan die een kant 2 ogies aan elke kant, sodat dit maklik is om met 'n staal pen te koppel aan jou bestaande panele / hekkies.
Nek klamp  ::  HxB = 1000 x 500
R 1 700
R 2 050
R 2 250
R 2 700
R 3 500

1,6mm

2,0mm

1,6mm

2,0mm
R 4 850
R 5 200

1,6mm

2,0mm
R 2 900
R 3 150
R 3 900
R 5 000
Boerbok nek klampe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Baie sterk gebou met 32x32 square tube, 3mm dik expanded metal en 5mm dik staal vir die rat stelsel.
Die nek klampe werk baie maklik, goed en effektief met die hantering van skape en ook boer bokke.
Ons sweis aan die een kant 2 ogies aan elke kant, sodat dit maklik is om met 'n staal pen te koppel aan jou bestaande panele / hekkies.
Nek klamp  ::  HxB = 1200 x 500
R 1 750
Koedoe voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
1500 x 700 x 1200
2000 x 700 x 1200
2400 x 700 x 1200
3000 x 700 x 1200
R 1 750
R 1 900
R 2 250
R 2 400
Kameelperd voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 700 x 3000
2400 x 700 x 3000
3000 x 700 x 3000
R 3 100
R 3 400
R 3 600
800 x 2000

1,6 mm

2 mm
R 1 750
R 1 900
R 2 100
R 2 450

1,6 mm

2 mm
R 1 450
R 1 600
R 1 750
R 2 000
Lengte x Hoogte
Staal se wand dikte
Lengte x Hoogte
Staal se wand dikte